Die Enigste Radio Stasie

Van die Boervolk

Transvaalse Vierkleur Die BOERVOLK SAL WEER OPSTAAN en
dit moet jul almal maar weet !

50%
  van die Boervolk se KINDERS is gedood

in Britse Konsentrasiekampe
Vrystaatse Vierkleur
  TUIS ENGLISH KLETS SAAM BOERVOLK Boervolk TV TV MISSIE BESOEKBOEK KONTAK ONS HELP  
 
LUISTER RADIO

TANS   IN   MONO
Klik hier om te luister
VIR   STEREO
OF JOU EIE
SPELER KEUSE

KLIK   HIER


    WIE IS DIE BOER

    WHO IS THE BOER


Pretoria


Kan u Help
Druk die knoppie hieronder
en ondersteun asb
BoervolkRadio


MasterCard Maestro Visa Visa Electron American Express Solo Bank Funding

    PROGRAMME

    OMROEPERS

   Ons is ook op soek na
   omroepers węreldwyd !


   

    ADVERTEER BY ONS

    OPNAMES in MP3

    MISSIE

    BELEID

    WIE IS ONS ?

    NEEM DEEL

    SKAKELS   w w w


Versprei asseblief hierdie boodskap: e-pos dit aan vriende en ander !
24/7   " Węreldwyd - Internet Radio vir die Toekoms van die Boervolk ! !

Werk selfs met gewone telefoon In-Bel [dial-up] Modems



Ons het ook reeds begin met 'n TV kanaal nl. Boervolk TV, en u sal die Televisie skakel hier bo sien maar ongelukkig weens tekort aan fondse kan ons nie voortgaan met die toets uitsendings nie, nogtans is daar 6 videos wat 24/7 herhaal as toets.

Kyk gerus in die regterkant van die webblad vir
die GRATIS BOEKE skakel


Luister gerus op YouTube na hierdie Onderhoud.
OF SOEK OP Hierdie bladsy, dit is opgedeel in 9 stukke
OF gaan DIREK na die man wie dit bewerk het se blad op YouTube

LEES hierdie Engelsmanne se SIENING aangaande BOER vs AFRIKANER


Die uitsaai KOSTES kom uit een man se sak, dalk kan u HELP ?

Om VRYHEID te bereik het die BOERVOLK eerstens sy eie onafhanklike MEDIA nodig   -   Daarna sal ons LEIERS vind

DAARSONDER sal die BOERVOLK (soos vanaf 1910) die KNEG van die AFRIKANER bly en saam VERGAAN

Die hoofstroom regse organisasies/bewegings/partye is VERKNEG aan die AFRIKANER en is net soos die LINKSES ook so GETOOI

So OOK die sogenaamde BOERE organisasies

Die MEESTE van dié LEIERS en hul HOOFMANNE die LIEG vir U die BOERVOLK

Hul weet NIE hoe om sonder die AFRIKANER voort te gaan nie, en is op soek na LEDE buite die BOERVOLK om kruisies te trek

!   PASOP vir die AFRIKANERS   !
Hul is uitgeslape en gebruik steeds die geskiedenis en sentimente van die BOERVOLK om juis die BOERVOLK te ondermyn

Pres KRUGER sowel as Pres Steyn het OOK hierteen gewaarsku, nl. teen die Afrikaner etnisiteit wat deur die AfrikanerBond verkondig is !, Oom Paul het gesę ons is NIE dieselfde nie, maar dat dit 'n uitgeslape politieke speletjie van hulle is.
Die Afrikaner Bond het al in die 1880's, kort na hul stigting saam die Engelse begin werk teen die Boervolk en was verantwoordelik vir die Afrikaner geldmag se stigting wat tot vandag teen die Boervolk ingespan word !
Wanneer ooit was daar 'n BOER toegelaat om aan te sluit by die BroederBond ? nog nooit nie ! alleenlik Afrikaners en Joiners
Dit geld vir die LINKSES sowel as die REGSES met hul LEUENS om die Boervolk se eie Identiteit te verdoesel

Oral sien mens vandag en in die 21ste eeu veral hoe baie wie kamtig hardop skree "Ek is BOER" tog te graag wil dat ons tog maar saam die Afrikaners loop, en hul is stadig besig om dit weereens reg te kry.

Kyk gerus mooi op die internet hoe al hoe meer begin om saam Boere-vreemdes te wil volksrade en diesmeer skep

Boervolk Radio sal poog om in 2010 op hierdie sake uit te brei en ons gaan ook INBEL Programme begin, u is welkom om in te skakel.
Hou die webblad dop



 

BOERVOLK TV
Loods sodra ons genoegsame fondse bekom.
Intussen doen ons Toetse


Vir meer inligting e-pos ons asb.
Stuur e-pos aan Boervolk Radio
 
Klets - NUUS - Groete

KONTAK die Radio per Telefoon
Skakel ons telefonies van oral op die aardbol
Węreldwyd met 'n lokale Tel No.
teen LOKALE KOSTES vanuit

Australia     Engeland     New Seeland     Suid-Afrika     Amerika    


GRATIS MUSIEK
Deur ISAA


GRATIS BOEKE

ADVERTEER OP
BOERVOLK RADIO
Teen Billike Tariewe

The Right Perspective
Patente

Locations of visitors to this page
South Africa's Top Sites

Streams Provided By Streaming Pulse

Spacial Audio Solutions - SAM 4 Broadcaster

   

Kopiereg © Boervolk Radio 1998 - 2011.   Kontak ons: Boervolk Radio.