LUISTER RADIO
Klik Hier - 24/7
Kan u Help
Druk die knoppie hieronder en ondersteun asb BoervolkRadio
Pretoria
WIE IS DIE BOERE
WHO IS THE BOER
PROGRAMME
OMROEPERS
Ons is ook op soek na
omroepers węreldwyd !
ADVERTEER BY ONS
OPNAMES in MP3
MISSIE
BELEID
WIE IS ONS ?
NEEM DEEL
SKAKELS w w w
|
|
|
|
Versprei asseblief hierdie boodskap: e-pos dit aan vriende en ander !
|
24/7
" Węreldwyd -
Internet Radio
vir die Toekoms van die Boervolk ! ! "
Boeke oor die Anglo-Boereoorlog
Op hierdie webtuiste het ons begin boeke oplaai sodat u hulle ook kan lees
! Hierdie boeke is baie skaars !
Lees gerus eers verder of gaan direk na die BOEK AFLAAI SKAKEL.
Ons wil die boeke nie te koop aanbied nie, omrede baie van ons mense dit dan nie sal kan bekostig en kan lees nie, al is hul kopieregte verstreke, nogtans vra ons mits u kan, maak net 'n klein donasie om ons kostes te kan help dek, asook te help om verdere dienste soos hierdie te kan aanbied. Klik hier links op die bladsy op die geel PAYPAL Donate knoppie om 'n donasie te maak. Dankie
Ons het baie boeke mbt die Anglo-Boereoorlog gevind en besluit om hulle op hierdie webtuiste te laai sodat die Boervolk, en ook hulle wie getooi is deur die Broederbond om te glo hul is Afrikaner, die boeke ook kan lees en dalk die waarheid van die leuen kan skei.
Dalk sal u ook kan agterkom hoe die BOERVOLK se identiteit vernietig is deur die Afrikaner(Broederbond), deur eenvoudig net in die Afrikaans geskrewe boeke die Volks NAAM van BOER te vervang het met die naam Afrikaner.
Meeste van hierdie skrywers het die waarheid geweet, en praat NIE van die AFRIKANER-oorlog, nog minder van die Afrikaner Volk, en ook nie van Afrikaner kinders in kampe nie daarom praat hul van die BOER en NIE van die Afrikaner as die VOLK wie hul eie republieke gehad het en die oorlog deur is en alleen gelei het.
In die tydperk na 31 Mei 1902, het daar baie boeke in Afrikaans die lig gesien oor die Boere-oorlog.
Die meeste van hulle is natuurlik weens politiek en vir meer stemme by die stembusse aangepas deur die noemnaam van die Boer te vervang met die term Afrikaner, om sodoende die Boer se vryheidstrewe van eie Republieke te kon vervang met die Afrikaner/Britse groter Suid Afrika sindroom, dus het hul, die Afrikaner(Broederbond) oftewel die Cape-Dutch, gesorg dat die Boer van sy eie unieke identiteit vergeet, toe tooi hy hom as Afrikaner deur skool, kerk, politiek en die media, juis ook deur ons boeke en dus geskiedenis te vervals.
Meer oor hierdie boeke:
Hulle is afkomstig van Britse, Amerikaanse en ander skrywers, dus meestal in Engels.
Ons sal voorlopig sowat 300 boeke oplaai, ons hoop u sal hul aflaai en lees.
Ons werk tans aan sowat 2,000 koerant berigte en gaan hul ook oplaai.
Alle dokumente is van om en by die jare 1900
Hierdie boeke wat ons tans gaan oplaai is meestal geskryf in die tydperk 1890 tot 1910 en is hoofsaaklik in Engels geskryf.
Daar is baie van die skrywers wie totaal anti-Boer is, maar dan is daar ook daardie wat weer totaal pro-Boer is.
Ons het dan ook boeke wat deur onafhanklike mense geskryf is, mog hul Engels of Amerikaans wees, het hul die oorlog uit 'n regverdige perspektief beskou en daaroor geskryf.
Ons laai die boeke op soos ons hulle in die hande kry.
Dus kan u gereeld terugkom en kyk of daar nuwe boeke bygevoeg is tot die lys.
KLIK HIER om na die BOEK AFLAAI BLADSY te gaan.
LEES GERUS ook hierdie ENGELSE se SIENINGS van
BOER of AFRIKANER
Hou die webblad dop
|
|
BOERVOLK TV
Loods sodra ons genoegsame fondse bekom. Intussen doen ons Toetse
Vir meer inligting e-pos ons asb.
Stuur e-pos aan Boervolk Radio
|
|
|