Die Enigste Radio Stasie

Van die Boervolk

Transvaalse Vierkleur Die BOERVOLK SAL WEER OPSTAAN en
dit moet jul almal maar weet !

50%
  van die Boervolk se kinders is gedood

in Britse Konsentrasiekampe
Vrystaatse Vierkleur
  TUIS ENGLISH KLETS SAAM BOERVOLK Boervolk TV TV MISSIE BESOEKBOEK KONTAK ONS HELP  
 
LUISTER RADIO

KLIK   HIER

VIR   MONO
Klik hier om te luister
OF   STEREO

OF JOU EIE
SPELER KEUSE


    WIE IS DIE BOER

    WHO IS THE BOER


Pretoria


Kan u Help
Druk die knoppie hieronder
en ondersteun asb
BoervolkRadio


MasterCard Maestro Visa Visa Electron American Express Solo Bank Funding

    PROGRAMME

    OMROEPERS

   Ons is ook op soek na
   omroepers węreldwyd !


   

    ADVERTEER BY ONS

    OPNAMES in MP3

    MIESSIE

    BELEID

    WIE IS ONS ?

    NEEM DEEL

    SKAKELS   w w w


Versprei asseblief hierdie boodskap: e-pos dit aan vriende en ander !
24/7   " Węreldwyd - Internet Radio vir die Toekoms van die Boervolk ! ! "

Werk selfs met gewone telefoon In-Bel [dial-up] Modems



Boeke oor die Anglo-Boereoorlog

Op hierdie webtuiste het ons begin boeke oplaai sodat u hulle ook kan lees


!   Hierdie boeke is baie skaars   !

Lees gerus eers verder of gaan direk na die BOEK AFLAAI SKAKEL.

Ons wil die boeke nie te koop aanbied nie, omrede baie van ons mense dit dan nie sal kan bekostig en kan lees nie, al is hul kopieregte verstreke, nogtans vra ons mits u kan, maak net 'n klein donasie om ons kostes te kan help dek, asook te help om verdere dienste soos hierdie te kan aanbied. Klik hier links op die bladsy op die geel PAYPAL Donate knoppie om 'n donasie te maak. Dankie

Ons het baie boeke mbt die Anglo-Boereoorlog gevind en besluit om hulle op hierdie webtuiste te laai sodat die Boervolk, en ook hulle wie getooi is deur die Broederbond om te glo hul is Afrikaner, die boeke ook kan lees en dalk die waarheid van die leuen kan skei.

Dalk sal u ook kan agterkom hoe die BOERVOLK se identiteit vernietig is deur die Afrikaner(Broederbond), deur eenvoudig net in die Afrikaans geskrewe boeke die Volks NAAM van BOER te vervang het met die naam Afrikaner.

Meeste van hierdie skrywers het die waarheid geweet, en praat NIE van die AFRIKANER-oorlog, nog minder van die Afrikaner Volk, en ook nie van Afrikaner kinders in kampe nie daarom praat hul van die BOER en NIE van die Afrikaner as die VOLK wie hul eie republieke gehad het en die oorlog deur is en alleen gelei het.

In die tydperk na 31 Mei 1902, het daar baie boeke in Afrikaans die lig gesien oor die Boere-oorlog.
Die meeste van hulle is natuurlik weens politiek en vir meer stemme by die stembusse aangepas deur die noemnaam van die Boer te vervang met die term Afrikaner, om sodoende die Boer se vryheidstrewe van eie Republieke te kon vervang met die Afrikaner/Britse groter Suid Afrika sindroom, dus het hul, die Afrikaner(Broederbond) oftewel die Cape-Dutch, gesorg dat die Boer van sy eie unieke identiteit vergeet, toe tooi hy hom as Afrikaner deur skool, kerk, politiek en die media, juis ook deur ons boeke en dus geskiedenis te vervals.

Meer oor hierdie boeke:
Hulle is afkomstig van Britse, Amerikaanse en ander skrywers, dus meestal in Engels.
Ons sal voorlopig sowat 300 boeke oplaai, ons hoop u sal hul aflaai en lees.
Ons werk tans aan sowat 2,000 koerant berigte en gaan hul ook oplaai.
Alle dokumente is van om en by die jare 1900


Hierdie boeke wat ons tans gaan oplaai is meestal geskryf in die tydperk 1890 tot 1910 en is hoofsaaklik in Engels geskryf.
Daar is baie van die skrywers wie totaal anti-Boer is, maar dan is daar ook daardie wat weer totaal pro-Boer is.
Ons het dan ook boeke wat deur onafhanklike mense geskryf is, mog hul Engels of Amerikaans wees, het hul die oorlog uit 'n regverdige perspektief beskou en daaroor geskryf.
Ons laai die boeke op soos ons hulle in die hande kry.
Dus kan u gereeld terugkom en kyk of daar nuwe boeke bygevoeg is tot die lys.


KLIK HIER om na die BOEK AFLAAI BLADSY te gaan.


LEES GERUS ook hierdie ENGELSE se SIENINGS van BOER of AFRIKANER


Hou die webblad dop



 

BOERVOLK TV
Loods sodra ons genoegsame fondse bekom.
Intussen doen ons Toetse


Vir meer inligting e-pos ons asb.
Stuur e-pos aan Boervolk Radio
 
Klets - NUUS - Groete

KONTAK die Radio per Telefoon
Skakel ons telefonies van oral op die aardbol
Węreldwyd met 'n lokale Tel No.
teen LOKALE KOSTES vanuit

Australia     Engeland     New Seeland     Suid-Afrika     Amerika    


GRATIS MUSIEK
Deur ISAA


GRATIS BOEKE

ADVERTEER OP
BOERVOLK RADIO
Teen Billike Tariewe

The Right Perspective
Patente

Locations of visitors to this page
South Africa's Top Sites

Streams Provided By Streaming Pulse

Spacial Audio Solutions - SAM 4 Broadcaster

   

Kopiereg © Boervolk Radio 1998 - 2012.   Kontak ons: Boervolk Radio.