24/7
" Worldwide -
Internet Radio
for the Future of the Boer people ! ! "
Even works with normal telephone Dial-up Modems
For English readers - Translation is in progress
Are you a People or just a Nation
BOER or AFRIKANER (HODGEPODGE = Confused Mixture)
[ see Germanic meaning as in Afrikaans language ]
Neem deel aan gesprekke, bel in na Ateljee, Sondagaande om (21h00) 9nm SA tyd
Ons het ook reeds begin met 'n TV kanaal nl. Boervolk TV, en u sal die Televisie skakel hier bo sien maar ongelukkig weens tekort aan fondse kan ons nie voortgaan met die toets uitsendings nie, nogtans is daar 6 videos wat 24/7 herhaal as toets.
Kyk gerus in die regterkant van die webblad vir die GRATIS BOEKE skakel
Die uitsaai KOSTES kom uit een man se sak, dalk kan u HELP ?
Om VRYHEID te bereik het die BOERVOLK eerstens sy eie onafhanklike MEDIA nodig - Daarna sal ons LEIERS vind
DAARSONDER sal die BOERVOLK (soos vanaf 1910) die KNEG van die AFRIKANER bly en saam VERGAAN
Die hoofstroom regse organisasies/bewegings/partye is VERKNEG aan die AFRIKANER en is net soos die LINKSES ook so GETOOI
So OOK die sogenaamde BOERE organisasies
Die MEESTE van diéLEIERS en hul HOOFMANNE die LIEG vir U die BOERVOLK
Hul weet NIE hoe om sonder die AFRIKANER voort te gaan nie, en is op soek na LEDE buite die BOERVOLK om kruisies te trek
! PASOP vir die AFRIKANERS !
Hul is uitgeslape en gebruik steeds die geskiedenis en sentimente van die BOERVOLK om juis die BOERVOLK te ondermyn
Pres KRUGER sowel as Pres Steyn het OOK hierteen gewaarsku, nl. teen die Afrikaner etnisiteit wat deur die AfrikanerBond verkondig is !, Oom Paul het gesê ons is NIE dieselfde nie, maar dat dit 'n uitgeslape politieke speletjie van hulle is.
Die Afrikaner Bond het al in die 1880's, kort na hul stigting saam die Engelse begin werk teen die Boervolk en was verantwoordelik vir die Afrikaner geldmag se stigting wat tot vandag teen die Boervolk ingespan word !
Wanneer ooit was daar 'n BOER toegelaat om aan te sluit by die BroederBond ? nog nooit nie ! alleenlik Afrikaners en Joiners
Dit geld vir die LINKSES sowel as die REGSES met hul LEUENS om die Boervolk se eie Identiteit te verdoesel
Oral sien mens vandag en in die 21ste eeu veral hoe baie wie kamtig hardop skree "Ek is BOER" tog te graag wil dat ons tog maar saam die Afrikaners loop, en hul is stadig besig om dit weereens reg te kry.
Kyk gerus mooi op die internet hoe al hoe meer begin om saam Boere-vreemdes te wil volksrade en diesmeer skep
Boervolk Radio sal poog om in 2010 op hierdie sake uit te brei en ons gaan ook INBEL Programme begin, u is welkom om in te skakel.