Die Enigste Radio Stasie

Van die Boervolk


Deur die Transvaalse Separatiste
Transvaalse Vierkleur DIE BOERVOLK SAL WEER OPSTAAN
dit moet julle almal weet

60   +   %

  van die Boervolk se kinders is dood in

die     Britse   EN   Afrikaner

Konsentrasiekampe
Vrystaatse Vierkleur


       TUIS LUISTER ENGLISH BOERVOLK - TV MISSIE KLETS KONTAK ONS HELP     
 
LUISTER RADIO

KLIK HIER

Klik hier om te luister
vir   Mono   of   Stereo
of eie speler keuse




WIE IS DIE BOER

WHO IS THE BOER


Pretoria


PROGRAMME

OMROEPERS

Ons is ook op soek na
omroepers wêreldwyd !


   

    ADVERTEER BY ONS

    OPNAMES in MP3

    MISSIE

    BELEID

    WIE IS ONS ?

    NEEM DEEL

    SKAKELS   w w w


 
24/7   " Wêreldwye - Internet Radio vir die Toekoms van die Boervolk "

Versprei hierdie webtuiste:   E-pos dit aan vriende


Ons sal tot verdere kennisgewing, alleenlik Sondagaande se lewendige gesels programme uitsaai !

Die Radio sal musiek begin speel om 6:30 nm Sondagaande en die geselsery sal om 7:00 nm begin.

Ons sluit 9:00 nm af met die Transvaalse Volkslied.


Die Boervolk en Geloof !

AFLAAI SKAKEL vir ander dokumente, leesstof ensomeer !


Die Boervolk en Geloof

Die Boervolk se Skepper van hemel en aarde het niks met geloof of religie te doen nie.

Die Skepper het jou toegerus met REDE, die nodige selfbewustheid, instink, insig, intelligensie en integriteit om Hom te herken in Sy skepping en die diversiteit en orde daarvan, jy het nie 'n mens geskepte geloof of 'n handboek of 'n korporatiewe kerk nodig om jou Skepper te ken nie - dit is klaar in jou deur Hom ingebou om Hom erken , maar hierdie gawe word vir eeue al deur duistere magte misbruik om volke te mislei tot voordeel van die internasionale geldwese .

Die Skepper het nie nodig dat mense Hom of Sy bestaan moet regverdig nie, jy hoef Hom net te erken.
.

Mens geskepte "geloof" se hoof doel is om te verdeel en te verkneg, maw om jou ondergeskik aan die geloof se gesag te hou, daarom is daar 'n geloof variasie vir elke kleur en geur en gemoedstoestand opgestel. (Soos 'n musiek instrument , Jy kan enige deuntjie daarop speel  en die gepeupel sal dans)

Jou deelname in hierdie geloof is krities belangrik vir die geloof priesters en die' wat die Boervolk se land deur bedrog beset, want daardeur word beheer oor jou denke behou en jy word emosioneel en moreel gebind en beheer.  Dink maar hoe onaanvaarbaar ander- soort- mense in hierdie geloof was 'n paar jaar terug, vandag is jy tot ondergeskikte en skuldig-pleitende voorwerp gepreek aan hierdie ander- soort- mense wat onregmatig in jou vaderland oor jou regeer omrede almal nou reeds tot Broeders en Susters in Christus\ gepreek is. en jy die voog van geword het .

Verdeling in geloof word bereik deur mense te oortuig van verskillende argumente deur verskeie interpretasies en daardeur mense teen mekaar af te speel.  Hierdie oortuigings en interpretasies sonder rede en sonder bewyse maak mense vyandig teenoor mekaar, die wat maar net glo ,teenoor denkendes en 'n Volk wat verdeel staan is nie 'n Volk nie, want 'n Volk is 'n eenheid.

Die rede waarom die Boerevolk die 2'de Anglo Boere oorlog dan ook uiteindelik verloor het, was juis omdat Boere in hierdie Christen geloof betrokke geraak het na 1881 en hulle REDE, vir geloof verruil het, want rede en geloof is teenoorgesteldes. Rede is geloof se grootste vyand, soos die "vader van die kerke", Martin Luther, dit self gestel het - 

"Reason is the greatest enemy that faith has; it never comes to the aid of spiritual things, but more frequently than not struggles against the divine Word, treating with contempt all that emanates from God." — Martin Luther

"Reason is the Devil's greatest whore; by nature and manner of being she is a noxious whore; she is a prostitute, the Devil's appointed whore; whore eaten by scab and leprosy who ought to be trodden under foot and destroyed, she and her wisdom ...  Throw dung in her face to make her ugly.  She is and she ought to be drowned in baptism...  She would deserve, the wretch, to be banished to the filthiest place in the house, to the closets." — Martin Luther, Erlangen Edition v. 16, pp. 142-148

http://www.godlessgeeks.com/LINKS/Quotes.htm


Geloof volgens Martin Luther self eis m.a.w. dat jy jou Skepper gegewe vermoë van rede moet verwerp (soos 'n redelose dier) en geloof, Glo, sonder bewyse of rede, in die plek daarvan moet stel. ( Wat reeds dán, teenoor die skeppingsorde staan)

Hierdie geloof maak mense apaties, m.a.w. onwillig om op te tree.  Boere wat in die geloof betrokke was tydens die Anglo Boere oorlog wou nie gaan veg nie, en hierdie was die oorsaak dat vyf en dertig duisend (Amptelik) 50% van die Boere kindertjies in die konsentrasie kampe vermoor was deur die Britte en deur die Cape Dutch Afrikaner ondersteuning wat teen die Boere geveg het, en saam die konsentrasie kampe help bedryf het. , plus die wat in die Kaap onder Britse vlerk geskuil het., wat hulle dus medepligtig maak aan moord op die Boerevolk

Hierdie onwilligheid (Pasifisme)om te veg het die Boervolk se vryheid gekos, danksy geloof se nadelige invloed. Presies wat in 1994 ook weer gebeur het toe die Saak in die Hande van die Here oorgegee was. "Laat Sy wil geskied" of "Soos die Here wil", solank ons net bid en glo en aanvaar----.om te verloor

.Christene se kinders en/of ouers word wreed vermoor en die moordenaars word vergewe, mense kan later nie meer rasioneel dink nie, selfs dat hul eie geliefdes nog sou wou lewe nie

Die Cape Dutch Afrikaner met hulle internasionale vennote het ons nog altyd oortuig om Christene te moet wees ,dus, van voorvader Abraham. afstam (Israel) Die sedeloses van Genesis en Eksodus wat beskryf word as die "Heilige uitverkore volk van God" en "Manne na God se hart" Hoereerders, Pedofiele, Moordenaars , Verraaiers, Verkragters, soos deur hulle self getuig en geskryf staan in die Bybel, "God se woord" en gesê word "So spreek die Here" Leuens het natuurlik net een goeie eienskap en dit is om dit self uiteindelik te openbaar of openbaar te word

Die Boervolk dien NET die Skepper van hemel en aarde. Geen geloof of variasies is aanvaarbaar nie, veral nie die Joodse interpretasie daarvan nie. As jy verstaan dat hierdie geloof in enige van sy >30 000 variasies niks met die Boervolk te doen gehad het en niks met die Boervolk se Skepper te doen het nie, dan is daar geen twiste of verdeling daaroor ook nie.

Die Boervolk het sy wese en geheel bestaan te danke aan die Skepper te Bloedrivier.  Indien die Zulu's nie daar verslaan was nie, sou die res van die Boere Trekkers uitgewis word soos die Zulu's die Transvaal en Vrystaat voorheen leeg gemoor het. Daarom staan die Boere as Volk in geheel voor die Skepper, en nie net in die persoon teenoor Hom nie.

Ek wil hiermee bevestig - afgesien van jou persoonlike verhouding met die Skepper, staan die Boervolk as Volk gesamentlik voor die Skepper wie se wil dit was om die Boere as 'n Volk, nie net as individue nie, na die binneland van SA te lei en die kern daarvan tot vandag toe nog hier bewaar het .

Die Boervolk sal nie sy land terugkry as die Boere nie wegkom van die Afrikaner met sy Joodse passivistiese Christen geloof af nie, dit is 'n voorvereiste en "Boere" wie se geloof hom dus outomaties van die Volk distansieer benadeel die ideaal van vryheid.  Jammer, maar hierdie geloof is die wapen wat deur die Cape Dutch Afrikaner misbruik was na die vrede van Vereniging (Wat in Melrosehouse in Pretoria aangegaan was) om die Boervolk mee te vernietig, dit maak Boere, vyande van mekaar en vernietig die Boervolk met integrasie beleidenisse soos oa ook die Belhar beleidenis van die Kerk.

Nota:  Deur hierdie geloof faset te ignoreer, m.a.w. om dit uit te laat uit die waardestelsel, beteken die kerke en gelowe bereik steeds sy doel waarvoor dit in die eerste plek hier ingedra was. (Reeds sedert die sendelinge Reed, VD Kemp , Moffat en andere  Om elke hoek en draai sal hierdie geloof bedrog opspring en weer onmin saai.

Die resultaat van hierdie Afrikaner se Christen geloof bedrog was reeds die rede dat Boere hulle nie met hulle land sake bemoei het nie, en hulle persoonlike omstandighede bokant die van die land en die volk gestel het.  Hierdie was die oorsaak dat soveel Boere hulle lewens verniet gegee het, en nie vryheid na kon laat vir hulle kinders nie.  Deur dié "geloof" bedrog te ignoreer, gaan geen vordering gemaak word nie.

Deur die Afrikaner se Christen geloof is integrasie geregverdig, die Skepper se skeppingsorde van verskeidenheid word deur hierdie geloof ondermyn. Ook stel hierdie geloof ander gelyk aan jou volksgenote. Toelating van gelowe sal dus verbastering met ander toelaat wat jou ewe-medemens enige iemand anders maak.  Reeds van die persepsie probleem wat ondervind word wat belangrik is, is dat dit vir misleide Boere helder gemaak moet word.

Hierdie waardestelsel kan nie sommige Boere-waardes ignoreer omdat misleide Boere se geloof dit nie gaan toelaat nie, want onmiddellik sluit dit die Afrikaner in by die Boervolk, en sodra jy die Afrikaner element in jou volk toelaat, is dit weer 'n doodloopstraat. 

Wanneer mens 'n plaag uitroei, haal jy nie net sekere gedeeltes van die plaag uit Nie, maar jy vernietig die plaag geheel en al . Daarom kan die Boervolk veral, nie bekostig om net sekere waardes te ignoreer nie.  Boere wat nie die Boervolk se waardestelsel kan aanvaar nie, is nie, of wil nie Boere wees nie.  Die Boervolk se bymekaar maak is nie 'n gewildheid kompetisie nie, ons soek net Boere, nie ander wat voorwaardelik met hulle geloof en al, Boere wil probeer wees nie.

Die Cape Dutch Afrikaner het sowat 300 Broederbond groepe en organisasies gestig wat hulle "regs" en "ver regs" noem maar nie is nie. Die Cape Dutch Afrikaner is liberaal want hy staan vermenging voor soos hy histories in sy Afrikaner parlemente by geleentheid bepleit het met die misleiding van Broeders en Susters in Christus. Wat in elk geval die skeppingsorde ontken.

Die Christelike geloof is soos 'n musiek instrument, JY KAN ENIGE DEUNTJIE DAAROP SPEEL, en almal sal dans

Lees; "16 Crusified Saviors Before Christ"

Boere groete

Faan


 
 
 
KONTAK die Radio per Telefoon
Skakel ons telefonies van oral op die aardbol
E-pos     of     Skype



ARGIEWE

GRATIS AFLAAI



GRATIS MUSIEK
Deur ISAA


GRATIS BOEKE

Click here:
TRP Show!: HELLO AFRICA!
Theuns Cloete! and
Johann Jacobs!
Interview! (3/17/2017)


ADVERTEER OP
BOERVOLK RADIO
Teen Billike Tariewe

Nuusblad vir die Boervolk in Afrikaans

Boervolk Blogspot

Republican Trekker Volk

Boervolk Kultuur Beweging
BOERVOLK

KULTUURBEWEGING

 

The Right Perspective>

Republic Broadcasting Network

Patente


Locations of visitors to this page

streamfinder streaming radio list

Internet Radio


Streams Provided By Streaming Pulse

Spacial Audio Solutions - SAM 4 Broadcaster

   

©   Kopiereg   Boervolk Radio 1998 - 2017.       Alle regte voorbehou.     Kontak ons: Boervolk Radio.