Die Enigste Radio Stasie

Vir Die Boervolk
Transvaalse Vierkleur Die BOERVOLK SAL WEER OPSTAAN en
dit moet jul almal maar weet !

50%
  van die Boervolk se kinders is gedood

in Britse Konsentrasiekampe
Vrystaatse Vierkleur
  TUIS ENGLISH SKENKINGS GESELS SAAM KONTAK ONS BESOEKBOEK HULP  
 
    HOOF INDEKS
 
    PROGRAMME

    Adverteer by ons
    Beleid
    Skenkings
    Wie is ons ?
    Neem deel
    www Skakels
    Ander

  LUISTER Klik om te luister
  24/7

    Omroepers

   
      Theuns Cloete

Maar ons is op soek
na nog omroepers węreldwyd !
Versprei asseblief hierdie boodskap: e-pos dit aan vriende en ander !
Luister Klik om te luister 24/7   " Węreldwyd - Radio vir die Toekoms van die Boervolk ! ! "

Werk selfs met gewone telefoon In-Bel [dial-up] Modems

Luister terwyl jy e-pos aflaai of oppi web rondswerf


Programme

Ons werk aan programme en 'n tydsrooster, en
sal hul hieronder aanbring soos ons groei.


Ons saai tans in die dag musiek op 'n outomatiese metode uit, en in die aande (RSA tye) probeer ons voor die mikrofoon inskuif. (gewoonlik vanaf 19H30, want in die dag werk ons ongelukkig ook nog vir 'n bestaan, en die Radio word ook uit ons eie sak befonds)

Hallo Afrika:     (16kbps Mono Stroom alleen)
U kan nou ook Saterdag tussen 05H00 en 08H00 na Hallo Afrika op Boervolk Radio lewendig vanaf New York luister

Nashville Country:     (16kbps Mono + 64kbps Stereo Strome)
Elke Woensdagaand vanaf 9nm to 10nm(RSA tye) kan u na Frans Maritz se "Nashville Country" uitsending luister.

KONGO Ateljee: 16kbps
U kan nou ook Saterdag en Sondae na Fanie en Hannes, ons omroepers uit die Kongo luister

Nuus:     ( hierdie tye sal aangepas word soos ons groei )

Nuus word tans vanaf 19H:30 tot 00H00 (RSA tye) tussenin die musiek aangebied


Radio Kommentaar en Nuus kommentaar:   ( hierdie tye sal aangepas word soos ons groei )

Kommentaar op nuus en daaglikse gebeure word ook tans vanaf 19H:30 tot 00H00 (RSA tye) tussenin die musiek en nuus aangebied


Klagte Kommissie Boervolk Radio

 

As u probleme ondervind om Boervolk Radio op te vang, kontak ons gerus by Boervolk Radio.


Sou iemand wil help met befondsing kan hul my skakel op selfoon +27 83 319 5883, of 'n e-pos stuur.
Ek is Theuns Cloete, voorsitter van Boervolk Media, eienaars van Boervolk Radio

Ons benodig Donateurs en Adverteerders.

SKENKINGS

As u ons geldelik wil ondersteun, betaal dan u skenking in by :



Vir meer inligting e-pos ons asb.
Stuur e-pos aan Boervolk Radio

 
ADVERTEER OP
BOERVOLK RADIO
Teen Billike tariewe

KOOP U MUSIEK
HIER
Patente
Lees hier meer
oor die inhoud van
Visies van Vryheid
Steve Hofmeyr Blog
The Right Perspective
Die Knoop
   
Neem hier deel aan ons forum.             Voltooi gerus ook ons Besoekboek

Kopiereg © Boervolk Radio 2006 - 2006.   Kontak ons: Boervolk Radio.