LUISTER RADIO
KLIK HIER
VIR MONO
OF STEREO
OF JOU EIE SPELER KEUSE
WIE IS DIE BOER
WHO IS THE BOER
Pretoria
Kan u Help
Druk die knoppie hieronder en ondersteun asb BoervolkRadio
PROGRAMME
OMROEPERS
Ons is ook op soek na
omroepers węreldwyd !
ADVERTEER BY ONS
OPNAMES in MP3
MIESSIE
BELEID
WIE IS ONS ?
NEEM DEEL
SKAKELS w w w
|
|
|
|
Versprei asseblief hierdie boodskap: e-pos dit aan vriende en ander !
|
24/7
" Węreldwyd -
Internet Radio
vir die Toekoms van die Boervolk ! ! "
Werk selfs met gewone telefoon In-Bel [dial-up] Modems
Programme
Ons werk aan programme en 'n tydsrooster, en sal hul hieronder aanbring soos ons groei.
Ons saai tans in die dag musiek op 'n outomatiese metode uit, en in die aande (RSA tye) probeer ons voor die mikrofoon inskuif. (gewoonlik vanaf 19H30, want in die dag werk ons ongelukkig ook nog vir 'n bestaan, en die Radio word ook uit ons eie sak befonds)
Hallo Afrika: (16kbps Mono Stroom alleen)
U kan nou ook Saterdag tussen 05H00 en 08H00 na Hallo Afrika op Boervolk Radio lewendig vanaf New York luister
Nashville Country: (16kbps Mono + 64kbps Stereo Strome)
Elke Woensdagaand vanaf 9nm to 10nm(RSA tye) kan u na Frans Maritz se
"Nashville Country" uitsending luister.
KONGO Ateljee: 16kbps
U kan nou ook Saterdag en Sondae na Fanie en Hannes, ons omroepers uit die Kongo luister
Nuus: ( hierdie tye sal aangepas word soos ons groei )
Nuus word tans vanaf 19H:30 tot 00H00 (RSA tye) tussenin die musiek aangebied
Radio Kommentaar en Nuus kommentaar: ( hierdie tye sal aangepas word soos ons groei )
Kommentaar op nuus en daaglikse gebeure word ook tans vanaf 19H:30 tot 00H00 (RSA tye) tussenin die musiek en nuus aangebied
Klagte Kommissie Boervolk Radio
|
|
BOERVOLK TV
Loods sodra ons genoegsame fondse bekom. Intussen doen ons Toetse
Vir meer inligting e-pos ons asb.
Stuur e-pos aan Boervolk Radio
|
|
|