HOOF
INDEKS
Adverteer by ons
Beleid
Skenkings
Wie is ons ?
Neem deel
www Skakels
Ander
LUISTER 
|
|
|
|
Versprei asseblief hierdie boodskap: e-pos dit
aan vriende en ander !
|
|
|
Luister 24/7
" Węreldwyd - Radio vir die Toekoms van die Boervolk ! ! "
Werk selfs met gewone telefoon In-Bel [dial-up] Modems
Luister terwyl jy e-pos aflaai of oppi web rondswerf
SKENKINGS
Gebruiks aanwending van Skenkings sal soos volg benut word:
- Skenkings sal eerstens aangewend word vir die behoud van Boervolk Radio, dus nie vir salarisse nie, onthou asb. dat die mense wie betrokke is,
(myself ingesluit, en wie tans werkloos is) dit uit hul liefde vir die Boervolk doen, en omdat dit noodsaaklik is vir so 'n diens, aangesien die Boervolk geen media besit nie. Sou die Radio voorentoe deurmiddel van advertensies en ander inkomstes soos normale sakeondernemings, winste begin toon, sal daar dan daaruit salarisse betaal word waar nodig.
- Tweedens sal dit vir die uitbou van Boervolk Radio aangewend word, dus beter diens, programme, musiek aankope en toerusting waar dit benodig word, veral waar ons buite ateljees gaan opstel.
As probleme ondervind word om Radio Boervolk op te vang, kontak ons gerus by Boervolk Radio.
Vir meer inligting e-pos ons asb.
Stuur e-pos aan Boervolk Radio
|
|
|