1. Home
  2. Die Boer
  3. Boervolk en geloof

Boervolk en geloof

 

Die Boervolk se Skepper van hemel en aarde het niks met geloof of religie te doen nie.

Die Skepper het jou toegerus met REDE, die nodige selfbewustheid, instink, insig, intelligensie en integriteit om Hom te herken in Sy skepping en die diversiteit en orde daarvan. Jy het nie ‘n mensgeskepte geloof of ‘n handboek of ‘n korporatiewe kerk nodig om jou Skepper te ken nie – dit is klaar in jou deur Hom ingebou om Hom te erken, maar hierdie gawe word vir eeue al deur duistere magte misbruik om volke te mislei tot voordeel van die internasionale geldwese.

Die Skepper het nie nodig dat mense Hom of Sy bestaan moet regverdig nie – jy hoef Hom net te erken.

Mensgeskepte “geloof” se hoofdoel is om te verdeel en te verkneg, maw om jou ondergeskik aan die geloof se gesag te hou. Daarom is daar ‘n geloof variasie vir elke kleur en geur en gemoedstoestand opgestel. Soos ‘n musiekinstrument – jy kan enige deuntjie daarop speel en die gepeupel sal dans.

Jou deelname in hierdie geloof is krities belangrik vir die geloof priesters en die wat die Boervolk se land deur bedrog beset, want daardeur word beheer oor jou denke behou en jy word emosioneel en moreel gebind en beheer. Dink maar hoe onaanvaarbaar ander-soort-mense in hierdie geloof was ‘n paar jaar terug. Vandag is jy tot ondergeskikte en skuldig-pleitende voorwerp gepreek aan hierdie ander-soort-mense wat onregmatig in jou vaderland oor jou regeer omrede almal nou reeds tot broeders en susters in Christus gepreek is. En jy die voog van geword het.

Verdeling in geloof word bereik deur mense te oortuig van verskillende argumente deur verskeie interpretasies en daardeur mense teen mekaar af te speel. Hierdie oortuigings en interpretasies sonder rede en sonder bewyse maak mense vyandig teenoor mekaar. Die wat maar net glo, teenoor denkendes en ‘n Volk wat verdeel staan is nie ‘n Volk nie, want ‘n Volk is ‘n eenheid.

Die rede waarom die Boerevolk die tweede Anglo Boere oorlog dan ook uiteindelik verloor het, was juis omdat Boere in hierdie Christen geloof betrokke geraak het na 1881 en hulle REDE vir geloof verruil het. Want rede en geloof is teenoorgesteldes. Rede is geloof se grootste vyand, soos die “vader van die kerke”, Martin Luther, dit self gestel het:

“Reason is the greatest enemy that faith has; it never comes to the aid of spiritual things, but more frequently than not struggles against the divine Word, treating with contempt all that emanates from God.” — Martin Luther

“Reason is the Devil’s greatest whore; by nature and manner of being she is a noxious whore; she is a prostitute, the Devil’s appointed whore; whore eaten by scab and leprosy who ought to be trodden under foot and destroyed, she and her wisdom … Throw dung in her face to make her ugly. She is and she ought to be drowned in baptism… She would deserve, the wretch, to be banished to the filthiest place in the house, to the closets.” — Martin Luther, Erlangen Edition v. 16, pp. 142-148

Ander aanhalings: Godless Geeks

Geloof, volgens Martin Luther self, eis m.a.w. dat jy jou Skepper gegewe vermoë van rede moet verwerp (soos ‘n redelose dier) en geloof, glo, sonder bewyse of rede, in die plek daarvan moet stel. Wat reeds dán, teenoor die skeppingsorde staan.

Hierdie geloof maak mense apaties, m.a.w. onwillig om op te tree. Boere wat in die geloof betrokke was tydens die Anglo Boere oorlog wou nie gaan veg nie, en hierdie was die oorsaak dat vyf en dertig duisend (amptelik) 50% van die Boerekindertjies in die konsentrasie kampe vermoor is deur die Britte en deur die Cape Dutch Afrikaner ondersteuning wat teen die Boere geveg het, en saam die konsentrasie kampe help bedryf het. Plus die wat in die Kaap onder Britse vlerk geskuil het, wat hulle dus medepligtig maak aan moord op die Boervolk.

Hierdie onwilligheid (Pasifisme) om te veg het die Boervolk se vryheid gekos, danksy geloof se nadelige invloed. Presies wat in 1994 ook weer gebeur het toe die saak in die Hande van die Here oorgegee was. “Laat Sy wil geskied” of “Soos die Here wil”, solank ons net bid en glo en aanvaar…om te verloor.

Christene se kinders en/of ouers word wreed vermoor en die moordenaars word vergewe. Mense kan later nie meer rasioneel dink nie, selfs dat hul eie geliefdes nog sou wou lewe nie.

Die Cape Dutch Afrikaner met hulle internasionale vennote het ons nog altyd oortuig om Christene te moet wees, dus van voorvader Abraham afstam (Israel). Die sedeloses van Genesis en Eksodus wat beskryf word as die “Heilige uitverkore volk van God” en “Manne na God se hart”. Hoereerders, pedofiele, moordenaars, verraaiers, verkragters, soos deur hulle self getuig en geskryf staan in die Bybel, “God se woord”, en gesê word “So spreek die Here”. Leuens het natuurlik net een goeie eienskap en dit is om dit self uiteindelik te openbaar of openbaar te word.

Die Boervolk dien NET die Skepper van hemel en aarde. Geen geloof of variasies is aanvaarbaar nie, veral nie die Joodse interpretasie daarvan nie. As jy verstaan dat hierdie geloof in enige van sy 30,000 variasies niks met die Boervolk te doen gehad het en niks met die Boervolk se Skepper te doen het nie, dan is daar geen twiste of verdeling daaroor ook nie.

Die Boervolk het sy wese en geheel bestaan te danke aan die Skepper te Bloedrivier. Indien die Zulus nie daar verslaan was nie, sou die res van die Boeretrekkers uitgewis word soos die Zulus die Transvaal en Vrystaat voorheen leeg gemoor het. Daarom staan die Boere as Volk in geheel voor die Skepper, en nie net in die persoon teenoor Hom nie.

Ek wil hiermee bevestig, afgesien van jou persoonlike verhouding met die Skepper, staan die Boervolk as Volk gesamentlik voor die Skepper, wie se wil dit was om die Boere as ‘n Volk, nie net as individue nie, na die binneland van Suid Afrika te lei en die kern daarvan tot vandag toe nog hier bewaar het.

Die Boervolk sal nie sy land terugkry as die Boere nie wegkom van die Afrikaner met sy Joodse passifistiese Christen geloof af nie. Dit is ‘n voorvereiste en “Boere” wie se geloof hom dus outomaties van die Volk distansieer, benadeel die ideaal van vryheid. Jammer, maar hierdie geloof is die wapen wat deur die Cape Dutch Afrikaner misbruik was na die vrede van Vereeniging (wat in Melrosehuis in Pretoria aangegaan is) om die Boervolk mee te vernietig. Dit maak Boere vyande van mekaar en vernietig die Boervolk met integrasie beleidenisse soos onder andere ook die Belhar beleidenis van die Kerk.

Nota: Deur hierdie geloofsfaset te ignoreer, m.a.w. om dit uit te laat uit die waardestelsel, beteken die kerke en gelowe bereik steeds sy doel waarvoor dit in die eerste plek hier ingedra is (reeds sedert die sendelinge Reed, Van Der Kemp, Moffat en andere). Om elke hoek en draai sal hierdie geloof bedrog opspring en weer onmin saai.

Die resultaat van hierdie Afrikaner se Christen geloof bedrog was reeds die rede dat Boere hulle nie met hulle landsake bemoei het nie en hulle persoonlike omstandighede bokant die van die land en die volk gestel het. Hierdie was die oorsaak dat soveel Boere hulle lewens verniet gegee het, en nie vryheid na kon laat vir hulle kinders nie. Deur dié “geloof” bedrog te ignoreer, gaan geen vordering gemaak word nie.

Deur die Afrikaner se Christen geloof is integrasie geregverdig. Die Skepper se skeppingsorde van verskeidenheid word deur hierdie geloof ondermyn. Ook stel hierdie geloof ander gelyk aan jou volksgenote. Toelating van gelowe sal dus verbastering met ander toelaat wat jou ewe-medemens enige iemand anders maak. Reeds van die persepsie probleem wat ondervind word wat belangrik is, is dat dit vir misleide Boere helder gemaak moet word.

Hierdie waardestelsel kan nie sommige Boere-waardes ignoreer omdat misleide Boere se geloof dit nie gaan toelaat nie, want onmiddellik sluit dit die Afrikaner in by die Boervolk. En sodra jy die Afrikaner element in jou volk toelaat, is dit weer ‘n doodloopstraat.

Wanneer mens ‘n plaag uitroei, haal jy nie net sekere gedeeltes van die plaag uit nie, maar jy vernietig die plaag geheel en al. Daarom kan die Boervolk veral nie bekostig om net sekere waardes te ignoreer nie. Boere wat nie die Boervolk se waardestelsel kan aanvaar nie, is nie, of wil nie Boere wees nie. Die Boervolk se bymekaar maak is nie ‘n gewildheid kompetisie nie. Ons soek net Boere, nie ander wat voorwaardelik met hulle geloof en al, Boere wil probeer wees nie.

Die Cape Dutch Afrikaner het sowat 300 Broederbond groepe en organisasies gestig wat hulle “regs” en “ver regs” noem maar nie is nie. Die Cape Dutch Afrikaner is liberaal want hy staan vermenging voor soos hy histories in sy Afrikaner parlemente by geleentheid bepleit het met die misleiding van broeders en susters in Christus. Wat in elk geval die skeppingsorde ontken.

Die Christelike geloof is soos ‘n musiek instrument – JY KAN ENIGE DEUNTJIE DAAROP SPEEL, en almal sal dans.

Lees gerus The World’s 16 Crucified Saviors Before Christ.

Boere groete

Faan

 

Hier is nog dokumente en leesstof:

 

Word weer bewus van die waarheid aangaande die Boervolk se ware denke voor hy bedrieg en belieg is met valse (Joodse) gode aanbidding!

Die Grondwet van Transvaal het spesifieke beperkings op kerke gehad. In 1866 is gepeuter aan ons Grondwet om alle kerke toe te laat. Na 1881 is hordes predikante ingebring om ons te kersten!

Met 1902 en 1910, 1948 en 1961 het die Boervolk sy gat al hoe erger gesien – word wakker en herbesoek jou verlede!

In Europa, vanaf 365 tot 1580, is oor die 68 miljoen mans, vroue en kinders gedood omdat hul hierdie drek Joodse-gode nie wou aanneem nie.

Republican Trekker Volk

Boervolk Erfenis Bewaring

The Right Perspective


Pin It on Pinterest

Share This