Hier is ‘n verskeidenheid van boeke wat handel oor die Boer en sy geskiedenis. Kliek op die opskrif om die bloginskrywing oop te maak. Die skakels na die boeke is op die uittreksel van die voorblad.
Kliek met die regtermuisknoppie op die voorblad en kies “Save as” of “Save link as”.
Die ware geskiedenis van die Boervolk is ongelukkig nie slegs in Afrikaanse boeke beskikbaar nie.
Boeke – Geskiedenis
Jy sal sonder twyfel sekere inligting in hierdie boeke raak lees wat vir jou vreemd voorkom, of teenstrydig is met dit wat vir jou op skool of universiteit geleer is. Mens moet altyd in gedagte hou dat sekere weergawes van gebeure ondersteun word deur verskuilde...
Boeke – Verskeie
Die boeke hier gelys handel oor ‘n verskeidenheid onderwerpe. Dit sluit geskiedenis en die nuwe wêreldorde in. Jy sal sonder twyfel sekere inligting in hierdie boeke raak lees wat vir jou vreemd voorkom, of teenstrydig is met dit wat vir jou op skool of...
Boeke – Blanke Volke
‘n Lys van boeke met blanke volke as tema. Hierdie is ongetwyfeld nie-polities-korrekte leesstof. Ons is oortuig baie lesers is bewus van die feit dat die polities-korrekte agenda ‘n uitvindsel is van die Marxiste by die Frankfurt School, in Duitsland...
Boeke – Godsdiens
Hieronder is ‘n lys van boeke, in PDF formaat, wat handel oor godsdiens. Waar boeke of uittreksels van boeke vir die gebruiker aangebied word, is dit nie noodwendig die totale inhoud van die boek wat as waardevol of insiggewend beskou word nie. Die inhoud is...
The History of the Great Boer Trek
“What Afrikaner Nation?” In the book, “The History of the Great Boer Trek and the Origin of the South African Republics”, published in 1899, the authors attempt to provide a record of the peoples of southern Africa and the historical...
My Lewe en Strewe – deur Generaal Manie Maritz
Generaal Maritz was een van die top generaals in die Boere oorlog van 1899-1902, maar is skandelik deur die regerings daarna asook die Nasionale Party, media en onderrigstelsel van regerings onderdruk en afgemaak as niks nie. Generaal Jan Smuts beskryf hulle met...
Blood and gold in South Africa – an answer to Dr. Conan Doyle
Dr. Conan Doyle se beskrywing van die Boer, “Take a community of Dutchmen of the type of those who defended themselves for fifty years against all the power of Spain at a time when Spain was the greatest power in the world. Intermix with them a strain of...





