Generaal Maritz was een van die top generaals in die Boere oorlog van 1899-1902, maar is skandelik deur die regerings daarna asook die Nasionale Party, media en onderrigstelsel van regerings onderdruk en afgemaak as niks nie.
Generaal Jan Smuts beskryf hulle met roem – hy was ‘n Britse Boetie, net soos die Broederbond (agter geslote deure).
Gaan lees gerus hierdie boek. Vertel vriende dat hul die boek hier kan aflaai. Ons het toestemming van die kopiereghouer om dit aan te bied.
Recent Comments