Boeke – Geskiedenis

Jy sal sonder twyfel sekere inligting in hierdie boeke raak lees wat vir jou vreemd voorkom, of teenstrydig is met dit wat vir jou op skool of universiteit geleer is. Mens moet altyd in gedagte hou dat sekere weergawes van gebeure ondersteun word deur verskuilde agendas, of ten minste daardeur aangedryf word. Sal jy jou kennis van Suid Afrika se geskiedenis beperk tot ‘n weergawe onderskryf deur die huidige bestel? Nou hoekom dan jou kennis van die rol gespeel deur Duitsland tydens die Tweede Wêreldoorlog beperk tot die weergawe van die wat tot vandag vyande van die Duitse volk is? Lees, ondersoek en redeneer. Die waarheid is daar vir die wie wil soek.


Boeke – Verskeie

Die boeke hier gelys handel oor ‘n verskeidenheid onderwerpe. Dit sluit geskiedenis en die nuwe wêreldorde in. Jy sal sonder twyfel sekere inligting in hierdie boeke raak lees wat vir jou vreemd voorkom, of teenstrydig is met dit wat vir jou op skool of universiteit geleer is. Mens moet altyd in gedagte hou dat sekere weergawes van gebeure ondersteun word deur verskuilde agendas, of ten minste daardeur aangedryf word. Sal jy jou kennis van Suid Afrika se geskiedenis beperk tot ‘n weergawe onderskryf deur die huidige bestel? Nou hoekom dan jou kennis van die rol gespeel deur Duitsland tydens die Tweede Wêreldoorlog beperk tot die weergawe van die wat tot vandag vyande van die Duitse volk is? Lees, ondersoek en redeneer. Die waarheid is daar vir die wie wil soek.


Boeke – Blanke Volke

‘n Lys van boeke met blanke volke as tema. Hierdie is ongetwyfeld nie-polities-korrekte leesstof. Ons is oortuig baie lesers is bewus van die feit dat die polities-korrekte agenda ‘n uitvindsel is van die Marxiste by die Frankfurt School, in Duitsland omstreeks 1923.


Die boeke onder is nie gratis nie, maar die moeite werd om aan te skaf.

Boeke – Godsdiens

Hieronder is ‘n lys van boeke, in PDF formaat,  wat handel oor godsdiens. Waar boeke of uittreksels van boeke vir die gebruiker aangebied word, is dit nie noodwendig die totale inhoud van die boek wat as waardevol of insiggewend beskou word nie. Die inhoud is ook nie voorskrywend nie, maar vir die leser om met rede te ondersoek.

Pin It on Pinterest