1. Home
  2. Potgooi

Video

Rumble

Oudio

Radio HUB

Gebruik Radio HUB hier regs tydelik.

Die speler hierbo het twee verskillende opsies vir stroomkwaliteit. Klik op die wit rat ikoon regs bo op die speler om die stroomkwaliteit te kies. Van 8 Kbps tot 24 Kbps. Die hoogste stroomkwaliteit gebruik die meeste data per uur. Indien u data beperk is, kan u ‘n laer stroomkwaliteit kies. Jy kan ‘n alternatiewe kanaal kies indien jy probleme ondervind met konneksies op ‘n spesifieke kanaal. Daar is ook opsies om die stroom in ‘n speler van u keuse oop te maak. Die ikone regs onder in die spelervenster sal die stroom in Winamp, Windows Media Player, Quicktime of VLC oopmaak.

Klik op die AIO speler die een met vrou en oorfoon om dieselfde speler as hierbo in ‘n aparte opwipvenster oop te maak. Dan kan jy na hartelus snuffel terwyl die speler in die agtergrond aktief bly.

Republican Trekker Volk

Boervolk Erfenis Bewaring

The Right Perspective


Pin It on Pinterest

Share This