Die Kletskamer word tans tydens die lewendige Sondagaand geselsprogram beman. Indien jy dus hier kommentaar lewer gedurende die week, sal dit waarskynlik eers Sondagaand beantwoord word. Die ateljee kan gekontak word op verskeie maniere deur die skakels op die “Kontak Ons” bladsy te volg.
Kom gesels saam met ons op die kletsblad. Deel jou idees met ons.
Gebruik die skakels onder vir Chatango kletsblad op rekenaar of selfoon. Jy kan heel onder aan die regterkant van die kletsblad op “Set name” klik om in te teken. Jy kan ook anoniem inteken.
Geniet dit op Boervolk Radio kletsblad.





