Die boeke hier gelys handel oor ‘n verskeidenheid onderwerpe. Dit sluit geskiedenis en die nuwe wêreldorde in. Jy sal sonder twyfel sekere inligting in hierdie boeke raak lees wat vir jou vreemd voorkom, of teenstrydig is met dit wat vir jou op skool of universiteit geleer is. Mens moet altyd in gedagte hou dat sekere weergawes van gebeure ondersteun word deur verskuilde agendas, of ten minste daardeur aangedryf word. Sal jy jou kennis van Suid Afrika se geskiedenis beperk tot ‘n weergawe onderskryf deur die huidige bestel? Nou hoekom dan jou kennis van die rol gespeel deur Duitsland tydens die Tweede Wêreldoorlog beperk tot die weergawe van die wat tot vandag vyande van die Duitse volk is? Lees, ondersoek en redeneer. Die waarheid is daar vir die wie wil soek.
Recent Comments