1. Home
  2. Argief
  3. Boeke

Hier is ‘n verskeidenheid van boeke wat handel oor die Boer en sy geskiedenis. Kliek op die opskrif om die bloginskrywing oop te maak. Die skakels na die boeke is op die uittreksel van die voorblad.

Kliek met die regtermuisknoppie op die voorblad en kies “Save as” of “Save link as”.

Die ware geskiedenis van die Boervolk is ongelukkig nie slegs in Afrikaanse boeke beskikbaar nie.

Boeke – Geskiedenis

Jy sal sonder twyfel sekere inligting in hierdie boeke raak lees wat vir jou vreemd voorkom, of teenstrydig is met dit wat vir jou op skool of universiteit geleer is. Mens moet altyd in gedagte hou dat sekere weergawes van gebeure ondersteun word deur verskuilde...

Boeke – Verskeie

Die boeke hier gelys handel oor 'n verskeidenheid onderwerpe. Dit sluit geskiedenis en die nuwe wêreldorde in. Jy sal sonder twyfel sekere inligting in hierdie boeke raak lees wat vir jou vreemd voorkom, of teenstrydig is met dit wat vir jou op skool of universiteit...

Boeke – Blanke Volke

'n Lys van boeke met blanke volke as tema. Hierdie is ongetwyfeld nie-polities-korrekte leesstof. Ons is oortuig baie lesers is bewus van die feit dat die polities-korrekte agenda 'n uitvindsel is van die Marxiste by die Frankfurt School, in Duitsland omstreeks 1923....

Boeke – Godsdiens

Hieronder is 'n lys van boeke, in PDF formaat,  wat handel oor godsdiens. Waar boeke of uittreksels van boeke vir die gebruiker aangebied word, is dit nie noodwendig die totale inhoud van die boek wat as waardevol of insiggewend beskou word nie. Die inhoud is ook nie...

The History of the Great Boer Trek

"What Afrikaner Nation?" In the book, "The History of the Great Boer Trek and the Origin of the South African Republics", published in 1899, the authors attempt to provide a record of the peoples of southern Africa and the historical animosity the Boers and English...

My Lewe en Strewe – deur Generaal Manie Maritz

Generaal Maritz was een van die top generaals in die Boere oorlog van 1899-1902, maar is skandelik deur die regerings daarna asook die Nasionale Party, media en onderrigstelsel van regerings onderdruk en afgemaak as niks nie. Generaal Jan Smuts beskryf hulle met roem ...

Blood and gold in South Africa – an answer to Dr. Conan Doyle

Dr. Conan Doyle se beskrywing van die Boer, "Take a community of Dutchmen of the type of those who defended themselves for fifty years against all the power of Spain at a time when Spain was the greatest power in the world. Intermix with them a strain of those...
Gratis boeke

Boeke – Geskiedenis

Jy sal sonder twyfel sekere inligting in hierdie boeke raak lees wat vir jou vreemd voorkom, of teenstrydig is met dit wat vir jou op skool of universiteit geleer is. Mens moet altyd in gedagte hou dat sekere weergawes van gebeure ondersteun word deur verskuilde...

Gratis boeke

Boeke – Verskeie

Die boeke hier gelys handel oor ‘n verskeidenheid onderwerpe. Dit sluit geskiedenis en die nuwe wêreldorde in. Jy sal sonder twyfel sekere inligting in hierdie boeke raak lees wat vir jou vreemd voorkom, of teenstrydig is met dit wat vir jou op skool of...

Gratis boeke

Boeke – Blanke Volke

‘n Lys van boeke met blanke volke as tema. Hierdie is ongetwyfeld nie-polities-korrekte leesstof. Ons is oortuig baie lesers is bewus van die feit dat die polities-korrekte agenda ‘n uitvindsel is van die Marxiste by die Frankfurt School, in Duitsland...

Gratis boeke

Boeke – Godsdiens

Hieronder is ‘n lys van boeke, in PDF formaat,  wat handel oor godsdiens. Waar boeke of uittreksels van boeke vir die gebruiker aangebied word, is dit nie noodwendig die totale inhoud van die boek wat as waardevol of insiggewend beskou word nie. Die inhoud is...

Gratis boeke

The History of the Great Boer Trek

“What Afrikaner Nation?” In the book, “The History of the Great Boer Trek and the Origin of the South African Republics”, published in 1899, the authors attempt to provide a record of the peoples of southern Africa and the historical...

Republican Trekker Volk

Boervolk Erfenis Bewaring

The Right Perspective


Pin It on Pinterest

Share This